Die jakobslelie, in Engels bekend as die “Maltese cross” of “Aztec lily”, vertoon tans pronkerig met sy donkerrooi blomme. Die plant het blybaar sy oorsprong in Mexiko, waar wit en geel variasies van die blom glo voorkom. Die lelie dra slegs een blom per stammetjie, wat ’n paar dae hou as dit in ’n blompot gesit word.

Foto: Helena Barnard

Foto-beeld: Stam af van die ware jakob uit Mexiko

Die jakobslelie, in Engels bekend as die “Maltese cross” of “Aztec lily”, vertoon tans pronkerig met sy donkerrooi blomme. Die plant het blybaar sy oorsprong in Mexiko, waar wit en geel variasies van die blom glo voorkom. Die lelie dra slegs een blom per stammetjie, wat ’n paar dae hou as dit in ’n blompot gesit word.

Foto: Helena Barnard

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article