Onvoorspelbare reënvalpatrone in die Noord-Kaap skep ideale toestande vir bloutongvirus (BTV) onder skape.

Kommer bestaan dat voldoende entstof hierteen nie vroegtydig beskikbaar gaan wees nie weens die onvoldoende produksie van diere-entstof by die Onderstepoort-veeartseny-sentrum.

Reinette Lieben­berg, LPW – DA, sê die tekort aan entstowwe moet dringend hanteer word aangesien gevalle van BTV reeds aangemeld is.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article