Of ’n mens saamstem met die gewese popgroep Talking Heads se liedjie wanneer hulle sing: “Well, we know where we’re goin’/But we don’t know where we’ve been/And we know what we’re knowin’/But we can’t say what we’ve seen,” of nie, is dit tog nodig om op die pad vorentoe af en toe terug te kyk na waar jy vandaan kom. So sien ’n mens hoe ver jy reeds gevorder het, en sien opnuut wolke van belofte uit ’n ander perspektief.

Foto: Helena Barnard

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article