Met Paasnaweek én die skoolvakansie agter die rug, is leeglê vir ’n wyle verby. ’n Volgende blaaskans, in die vorm van ’n langnaweek, wink wel teen die einde van die maand met Donderdag 27 April, ’n openbare vakansiedag, en Vrydag 28 April ’n skoolvakansiedag. Maandag 1 Mei is ook ’n openbare vakansiedag weens Werkersdag op dié dag.Foto: Helena Barnard


Wag geduldig op volgende blaaskans

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article