Dié bondige inskrywings, van gebeure oor die hele Noord-Kaap heen, word gratis deur NoordkaapBulletin geplaas.
NoordkaapBulletin neem nie verantwoordelikheid indien ’n geleentheid kanselleer word en die organiseerders van sodanige geleentheid nie die publikasie in kennis stel om die inskrywing te verwyder nie.
- Om jou geleentheid in die dagboek te publiseer, stuur inligting na helena.barnard@media24.com
29 April
Die Hoërskool Vaalrivier in Barkly-Wes bied van 09:00 tot 15:00 ’n markdag by die skool aan. Toegang kos R10 per persoon. Skakel 068-518-7644.
Die Laerskool Sentraal Kakamas bied van 06:30 af ’n skietdag by Bakenrant aan. Bel Frans Burger by 082-775-4838 of Francisca Botha by 082-330-6613.
The Pirates Market takes place from 10:00 to 14:00 at the Pirates Club in Jacobus Smit Street in Kimberley. Dial 064-762-4721.
The Kalahari Annual Gospel Explosion takes place at the Thabo Moorosi Multipurpose Centre in Mothibistad, Kuruman. The event starts at 10:00 and will run until 22:00. Book at computicket.com.
Jennifer Zamudio, Eloff and Dodo perform at the Flamingo Casino, Kimberley, are on stage at 18:00. Dial 083-350-3504.
5 Mei
Die gemeente van die NG kerk Oog in Kuruman bied van 16:00 af sy basaar aan. Aandete kan in die braaivleis-restaurant geniet word, en basaartreffers word te koop aangebied.
Tollie Parton tree om 19:00 by die Horseshoe Inn in Kimberley op. Kosstalletjies en ’n kontantkroeg sal oop wees. Skakel 072-125-1698.
6 May
A Market for Charity takes place from 09:00 to 14:00 at the Gum Tree Lodge, Kimberley, next to the R64 road. The Sally Aucamp Home for adults with a physically disability will benefit from proceeds. Send a WhatsApp to 079-981-1240 to book a stall, and for more information.
Die gemeente van die NG kerk Augrabies bied sy basaar van 10:00 af by die kerksaal aan. ‘n Verskeidenheid eetgoed word te koop aangebied, en vermaak is vir kinders beskikbaar.
12 Mei
Die gelukstrekking van die Kalahari-tutorsentrum by Askham se 13de jaarlikse jagkompetisie vind plaas. ‘n Verskeidenheid jagpakkette is te wen, asook ‘n bonusprys. Om navrae te rig en inligting te verkry oor hoe om kaartjies te koop, skakel 071-885-9374 of besoek die Facebook-blad Kalahari Tutor Sentrum – Askham
13 May
Food vendors are needed to be part of the FNB Classic Clashes, hosted by the Northern Cape High School in Kimberley on this day. A stall costs R500. Contact Jade Anthony on 060-550-3589 or send an email to nchculture@gmail.com
19 Mei
Die musiekgroep Rooksein tree om 19:00 op by B & H Diesel, 35km vanaf Kimberley langs die N12 in die Modderrivier-omgewing, ten bate van die Jacobsdal-ruiterklub. Skakel 083-304-7884.
27 May
Kimberley Markets present their monthly market at the Big Hole in Kimberley. Buy a Father’s Day gift at the market. Dial 082-309-9056 or 082-309-7885.
3 Junie
Die gemeente van die NG kerk Ritchie bied sy basaar van 09:00 af op die kerkterrein aan. Ritchie is ongeveer 40 km vanaf Kimberley.
23 en 24 Junie
Die Victoria-Wes-wildsfees en -duiwewedvlug vind op die skouterrein plaas. Besoek die Facebook-blad Victoria-Wes Wildsfees & Duiwe Fly-inn vir meer inligting.
8 Julie
Die Askham-boeresport-geleentheid vind plaas. ‘n Verskeidenheid produkte word by talle stalletjies verkoop, en Willem van der Ryst gaan onder andere optree. Besoek die Facebook-blad Askham Boeresport.
31 Augustus tot 3 September
Die Yonder Hartsfees vind in Kimberley plaas. Aansoeke vir stalletjies word ingewag. Kontak Maatjé Brand per WhatsApp by 082-260-2181, of besoek die Facebook-blad Yonder Hartsfees.
28 tot 30 September
Die Kalahari-kuierfees vind in Upington by die Desert Palace Resort plaas. Besoek die Facebook-blad Kalahari Kuierfees vir meer inligting.
6 en 7 Oktober
Die Namakwa Woeskusfees vind by Die Houthoop by Kleinzee plaas. Stalletjies kan nou reeds bespreek word. Besoek die Facebook-blad Namakwa Woeskusfees vir meer inligting.
27 tot 29 Oktober
Die Koeistal-mark, as deel van die jaarlikse Kelrn MTB Classic-byeenkoms, vind op die plaas Holsdam buite Barkly-Wes plaas. Bespreek jou stalletjie deur Joy de Kock by 082-450-7912 te bel.





