Die laaste blare het teen die einde van Mei in hul helderkleurige herfsjasse nog verbete aan hul moedertakke vasgeklou. Vanjaar het die aanslag van die winter egter gou al wat blaar en blom is met grou dae, reëngordyne en windvlae weggevee om kaal takke agter te laat. Die sonlig kan nou tot mens, dier en aardkors deurdring.

Foto: Charné Kemp

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article