Dit is ongrondwetlik dat Suid-Afrikaners wat buitelandse burgerskap aanvaar hul Suid-Afrikaanse burgerskap outomaties verloor.

Só het die appèlhof in Bloemfontein verlede week beslis.

Talle Suid-Afrikaners in die buiteland het ingevolge die Wet op Suid-Afrikaanse Burgerskap onwetend hul Suid-Afrikaanse burgerskap verloor toe hulle burgerskap aanvaar het van die lande waarin hulle nou woon.

Kaydene Davids

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article