Die Sol Plaatje-munisipaliteit het voortydig meer as R400 miljoen se onreëlmatige, ongemagtigde en nuttelose uitgawes afgeskryf, sê DA-raadslid Chris Whittaker in ’n verklaring.

Die ouditeur-generaal het vroeër kommer uitgespreek dat sulke uitgawes oor vyf jaar beduidend gegroei het.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article