Die Junior Bokke het Vrydag (14/07) die bronsmedalje in die o.20-Wêreldbekertoernooi verower toe hy Engeland met 22 – 15 in die Athlone-stadion in Kaapstad geklop het.

Wim Pretorius berig dit was hul beste vertoning sedert die aanvang van die toernooi.

Regan Izaks (20), ’n oudleerling van die Laerskool op die Voorpos in Upington, was ook in die span.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article