Georgestraat in Kimberley is ná meer as 130 jaar steeds as ’n besigheidstraat bekend. Die straat, wat teen die Groot Gat-gebied geleë is, huisves vandag ’n verskeidenheid gevestigde sakeondernemings en ligte nywerhede. Nuuskierig oor waar om iets te kry? Besoek Georgestraat.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article