Soos ’n museum en wat dit versinnebeeld onlosmaaklik deel van die verlede en die geskiedenis is – maar wat in die hede noukeurige opknapping, instandhouding en versorging nodig het om sy unieke storie die toekoms in te dra – is ’n nuwe jaar vir elke mens. ’n Nuwe jaar bied simbolies ’n geleentheid vir vernuwing. In afwagting van ’n sorgsame hand wat hopelik vanjaar verdere verweer en vergeet sal keer, staan die historiese Dunluce-museumhuis in Lodgestraat, Kimberley.

Foto: Helena Barnard

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article