Die Griekwas-rugbyspan het sy segetog in die SA Beker-reeks op Vrydag 26 April voortgesit deur die Oostelike Provinsie met 50 – 0 in Kariega (Uitenhage) te klop.

Die Griekwas en die Pumas ontmoet mekaar op Vrydag 3 Mei om 14:30 in die Suzuki-stadion in Kimberley.

Leerlinge en studente het gratis toegang en volwassenes betaal R50.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article