Met die son as hoofenergiebron wat in die winter heelwat vroeër kop begin wegsteek, is hoop gerig op die nasionale energieverskaffer om hitte in die koue winternagte te verskaf. In Kimberley sak die son reeds om 17:30, in Upington om 17:45, en in Kuruman om 17:38. Vir die volgende sewe dae word ’n gemiddelde minimum temperatuur van 5,7 °C vir Kimberley voorspel, met ’n maksimum van 20 °C

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article