Die jaarlikse winteromkeerpunt in die Suidelike Halfrond vind op Vrydag 21 Junie plaas, maar hierdie akkerboom se herfsblare klou nog verbete. Die eerste behoorlike kouefront met sneeu is agter die rug, en vir die volgende vyf dae word koel tot matige temperature voorspel, met ’n gemiddelde minimum van 6,6 °C en ’n maksimum van 20,4 °C in Kimberley

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article