NoordkaapBulletin, ’n gemeenskaps­koerant in Afrikaans en Engels, word in Kimberley en 22 dorpe versprei.

Dié dorpe is: Barkly-Wes, Bloemhof, Boshof, Christiana, Daniëlskuil, De Aar, Douglas, Groblershoop, Hartswater, Hopetown, Jacobsdal, Petrusburg, Jan Kempdorp, Kakamas, Kathu, Keimoes, Kuruman, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington en Warrenton.

Huis-tot-huis-verspreiding word in dele van Kathu, Kuruman, Kimberley en Upington gedoen, met grootmaat­verspreiding wat by talle winkels en ondernemings plaasvind.

Weekliks word ’n oplaag van 35 000 koerante versprei.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article