Die Hoërskool Bergvesting in die Kuruman-distrik se leiers vir 2025 is op Vrydag 29 November op die skool se prysuitdeling aangekondig. Hulle is van links Marli Venter, Marizè Koortz, Ciemari Nortjé, Ben-Daniël Vermeulen (hoofseun), WC Lategan en Keighleigh O’Neil.

Foto: Lugkasteel-Fotografie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article