March 6 @ 18:30 – 21:30
Johnny Davids, bekroonde TV-aanbieder, sportkommentator, radio-aanbieder, kunstenaar, en skrywer van die outobiografie, “Boytjie”, tree vanaf 18:30 in die Apollo-teater in Victoria-Wes op. Kaartjies kos R80 per persoon. Skakel 073 932 0001 vir meer inligting of besoek Apollo Theatre Victoria West op Facebook.
Apollo Theatre Victoria West
+27 73 932 0001
apollotheatre.ada@gmail.com



