News
-
Stellenbosch Universiteit ontvang baanbrekende tegnologie danksy Anglo Gold Ashanti-skenking
STELLENBOSCH – Die Universiteit Stellenbosch (US) sal binnekort die eerste universiteit in Suid-Afrika wees wat met ’n operasionele hiperspektrale kernskandeerstelsel kan spog. Hierdie tegnologiese deurbraak is moontlik gemaak deur ’n […]
-
First Municipal own-build solar plant well on its way
Cape Town’s R200 million solar plant in Atlantis progresses with 2,400 panels installed, boosting local economy and sustainability initiatives.
-
SKOKKEND | Wellingtonse pa van 3 vas oor kinderporno
‘n 27-jarige pa van Weltevrede in Wellington het in ‘n skokkende voorval skuld beken op 646 kindermishandeling aanklagte teen hom.
-
Cradock Four murder inquest: Generational trauma for families after nearly 40 years
The families of the Cradock Four, anti-apartheid activists murdered in 1985, continue to endure generational trauma while seeking closure, as revealed in an emotional inquest.
-
Krisis in SA vleisbedryf met uitbraak van bek-en-klouseer, maar Wes-Kaap veesektor bly beskerm
Die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf staar ’n ernstige krisis in die gesig nadat bek-en-klouseer (BKS) by die land se grootste voerkraal, Karan Beef in Heidelberg, Gauteng, bevestig is. Hierdie jongste uitbraak, wat […]
-
Birthday boy Cabanac removed from position amid outcry over past racist remarks
Agriculture minister John Steenhuisen has terminated the contract of his controversial chief of staff, Roman Cabanac. The decision comes after widespread public criticism over Cabanac’s appointment due to his history […]
-
Weskussers in reuse-bedrogsaak: ‘Gekonkel’ met aandeelprys
Ses sakemanne en ‘n sakevrou van verskillende maatskappye is aangekla van bedrog en markmanipulasie ter waarde van R300 miljoen.
-
Stadiger internetspoed vir talle weens foutiewe vertakkingseenheid van ondersese kabel
Die Wes-Afrika-kabelstelsel ondergaan noodinstandhouding weens ‘n foutiewe vertakkingseenheid, wat stadiger internet in Suid-Afrika veroorsaak.
-
EKSKULSIEF | Polisie ondervra ‘verskeie persone van belang’ oor verdwyning van Paarlse tiener (16)
Die Paarl-Oos-polisie het aan Paarl Post bevestig dat hy verskeie persone van belang ondervra rondom die verdwyning van die 16-jarige Channelle Plaatjies. Kapt. Basil Seekoei, woordvoerder by die Paarl-Oos-polisiekantoor, het […]










