News
-
Birthday boy Cabanac removed from position amid outcry over past racist remarks
Agriculture minister John Steenhuisen has terminated the contract of his controversial chief of staff, Roman Cabanac. The decision comes after widespread public criticism over Cabanac’s appointment due to his history […]
-
Weskussers in reuse-bedrogsaak: ‘Gekonkel’ met aandeelprys
Ses sakemanne en ‘n sakevrou van verskillende maatskappye is aangekla van bedrog en markmanipulasie ter waarde van R300 miljoen.
-
Stadiger internetspoed vir talle weens foutiewe vertakkingseenheid van ondersese kabel
Die Wes-Afrika-kabelstelsel ondergaan noodinstandhouding weens ‘n foutiewe vertakkingseenheid, wat stadiger internet in Suid-Afrika veroorsaak.
-
EKSKULSIEF | Polisie ondervra ‘verskeie persone van belang’ oor verdwyning van Paarlse tiener (16)
Die Paarl-Oos-polisie het aan Paarl Post bevestig dat hy verskeie persone van belang ondervra rondom die verdwyning van die 16-jarige Channelle Plaatjies. Kapt. Basil Seekoei, woordvoerder by die Paarl-Oos-polisiekantoor, het […]
-
Goodyear South Africa to close manufacturing plant amid regional restructuring
Tyre manufacturer, Goodyear has announced plans to close its South African manufacturing facility in Kariega as part of a broader transformation of its go-to-market strategy across the Europe, Middle East […]
-
‘NSFAS dra skuld’ aan oproer, brand by kollege weens laat betalings
Ontevrede studente in Kimberley het glo kollegekantore aan die brand gesteek in protes teen NSFAS se laat betalings. Geen beserings of inhegtenisnemings is aangemeld nie.
-
Rassie kondig sy Springbokgroep aan vir 2025
KAAPSTAD – Springbokafrigter Rassie Erasmus het vandag (5 Junie) ’n groep van 54 spelers aangewys vir die openingsfase van die internasionale seisoen wat op 28 Junie teen die Barbarians begin. […]
-
Brazen blockers of national N3 route get new court date
Two suspects, arrested for blocking the N3 toll road, face court charges on July 7 for tampering with infrastructure and robbery.










