News
-
Meestersnelstapper (75) van Durbanville oortref rekord
Piet Pretorius, ‘n politikus met meer as 40 jaar in een of ander hoedanigheid by die parlement en Wes-Kaapse wetgewer, het op 19 Julie dié rekord verbeter by die Westelike Provinsie Meestersnelstap-kampioenskap, wat by die Youngsfield Militêre Basis plaasgevind het.
-
Vala uMgodi hits a hard blow to contraband and drugs
Some of the suspects were found in possession of fraudulent immigration documents.
-
Skole inbraak-krisis vererger tydens wintervakansie in Wes-Kaap
Die Wes-Kaapse onderwys departement het ‘n skokkende toename in inbrake en vandalisme by skole tydens die Julie-vakansie gerapporteer, met verliese van meer as R1 miljoen. Minister van Onderwys David Maynier […]
-
Bredasdorp: Vyfde moord in net vier maande
“Sonder woorde vir die moorde wat in Bredasdorp gebeur… Nog een, en dit binne net ‘n paar weke.” Só lui Jacques Francois Harmse se plasing op Facebook na aanleiding van […]
-
A combined nineteen years for illegal possession of precious metals, money laundering and illegal immigration
Cash amounting to more than R4 million, four vehicles, and sixteen unwrought gold nuggets recovered from one of the vehicles were seized during the arrest. The Hawks, together with the National Prosecuting Authority, secured a forfeiture order against the recovered…
-
‘Ja!’ vir nuwe hospitaal in die Paarl
Die beplande nuwe private hospitaal vir die Paarl is ‘n goeie toevoeging tot die bestaande mediese fasiliteite in die dorp – veral met die Paarl wat so vinnig uitbrei. Dit […]
-
Smullekker pampoenkoekies
Sielskos! Hierdie resep vir heerlike pampoenkoekies vat ‘n mens sommer terug na ouma se kombuis toe. Boonop is dit redelik maklik en vinnig. Bestanddele Pampoenkoekie-beslag: Metode 2. Verhit dan genoeg […]
-
Drakenstein ready for AARTO
Drakenstein Municipality this week said it has not been identified as one of the initial 69 municipalities selected for the rollout of the Administrative Adjudication of Road Traffic Offences (AARTO) […]
-
NG kerk Wellington vier 185 jaar
Die Wellington-Moederkerk het op 26 Julie haar 185ste bestaansjaar gevier, met ‘n ryk geskiedenis van lidmate, geestelike herlewing en strukturele groei sedert die oprigting in 1840.









