Leeanne Peters het die foto van Vaalbank-suid gestuur.

BloemNews Express

KYK | Lesers deel hul ysige uitsig in die Vrystaat

Vrystaters het Vrydag opgestaan met ‘n ysige prentjie op hul voorstoep. Kyk hier na van die foto’s wat lesers met BloemNuusExpress gedeel het.

Joanie Botha het hierdie foto by Tempe opad na die Universiteit van die Vrystaat afgeneem.

JR en Hannetjie Oosthuizen se foto van die koue weer.

Danielle Steyn het die ysige water in Brandfort afgeneem.

In Jagersfontein het die ysige weer ook hierdie blomme toegevou. FOTO: Chris Smith

Lizette Schutte Krause het hierdie ysige stuk grond in Jacobsdal afgeneem.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article