Lumar Karolse, Theolien Ruiters en Junique Windvogel moes onttrek aan die SA jeug en junior-span wat aan die Statebondspele deelneem.
Die Rugby vir Jesus-projek is terug op Jeffreysbaai. Terence gaan probeer om sy wêreldrekord vir aantal opsitte in drie minute te verbeter.
Toneelliefhebbers kan met afwagting uitsien na een van die hoogtepunte by Kunskoors 2026 wat vanaf 1 tot 3 Mei op Jeffreysbaai plaasvind.
“So baie mense sien op ons neer. Kyk net weg as hulle ons sien. Of dink nie eers daaraan dat ons nie vir ‘n salaris werk nie.”
Pellsrus Primary School in Jeffreys Bay strengthens mathematics education through its Family Maths programme for parents and learners.
Following last year’s success, preparations underway for next Kouga Careers Expo to expand opportunities for learners and young people.
Een van die dae gaan die skeie behoorlik waai op Jeffreysbaai. Die oprigting en die afrondingswerk aan die eerste Jukskeibane vorder fluks.
SOS Project Jeffreys Bay continues supporting vulnerable community members, providing assistance to families while relying on volunteers.
Clean-up campaign led by former learners and non-profit brings renewed hope to Mzingisi Primary School in KwaNomzamo after vandalism.