Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Terence mik na nóg ‘n ‘rekord op Jesus’
Die Rugby vir Jesus-projek is terug op Jeffreysbaai. Terence gaan probeer om sy wêreldrekord vir aantal opsitte in drie minute te verbeter.
-
KOUGA KOLLIG | ‘Ons doen ‘n eerlike werk’ – karwagte deel hul verhaal
“So baie mense sien op ons neer. Kyk net weg as hulle ons sien. Of dink nie eers daaraan dat ons nie vir ‘n salaris werk nie.”
-
Jeffreysbaai kry sy eerste Jukskeibane
Een van die dae gaan die skeie behoorlik waai op Jeffreysbaai. Die oprigting en die afrondingswerk aan die eerste Jukskeibane vorder fluks.
-
Jeffreysbaai-fotograaf wen nasionale voëlfoto-toekenning
Hy is eintlik nog ‘n groentjie-fotograaf, maar het onlangs die “South African Bird Photographer of the Year” toekenning losgeslaan.
-
Jeffreysbaai verwelkom tweede ‘Teater by die See’ kultuurfeesnaweek
Die tweede “Teater by die See” verteenwoordig ‘n groeiende kuns- en kultuurprojek met verskeie topgehalte produksies en aanbiedings.
-
Pellsrus-atlete wen 24 medaljes in Baai
Atlete van die Laerskool Pellsrus op Jeffreysbaai het ‘n allemintige 24 medaljes by die onlangse skolebyeenkoms in Gqeberha gewen.
-
Gewigoptelkampioene mik na sukses in Samoa
Die drie atlete voorlopig is gekies om Suid-Afrika by die Jeug- en Junior Statebondkampioenskappe in Samoa te verteenwoordig.
-
KOUGA KOLLIG | Wedrenduif vlieg dominee na oorwinning
Dié twee duiweboere weet hoeveel sweet en tyd ‘n wedrenduifboerdery behels. En vir hul harde werk, is daar soms groot pryse op die spel.
-
KOUGA KOLLIG | Die vrou wat alles moontlik, maklik en lekker maak
As ‘n mens Soria Swart, die skepper en direkteur van Kunskoors op Jeffreysbaai, wil volg, moet jy dit op ‘n drafstap doen.










