Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Matrieks pak praktiese eksamen aan
DIE graad 12-klas van Gill-Kollege het hul eerste praktiese eksamen in gasvryheidstudies met vlieënde vaandels geslaag.
-
Somerset-Oos Voortrekkers leer van waterveiligheid
DIE Somerset-Oos Voortrekkers het ’n besige en genotvolle 2017 beleef en het op ’n goeie noot afgesluit, maar toe hulle weer sien, klop 2018 aan die deur.
-
Middelland SSS beveilig skool
DIE Middelland Senior Sekondêre Skool het gebuk gegaan onder inbrake en diefstal, veral gedurende naweke en skoolvakansies.
-
Butchers reassure customers
WHILE many shops had their hands full taking Enterprise and Rainbow Chicken food products linked to the listeria outbreak off their shelves, some local butcheries were left with empty shelves due to the increase in demand from people who were…
-
Expect delays on R67
ROAD users should take note of the fact that SANRAL is upgrading the R67 between Fort Beaufort and Seymour. Those travelling between Komani and Grahamstown should add some extra time to their travelling schedule, as there are bound to be…
-
Opening van ‘Digtersdal se Fakkelfees’
DAAR was groot opgewondenheid toe die vervaardigers van die televisiereeks, Spoorloos, verlede Saterdag ’n kermis op Cradock gereël het.
-
Tamboekiesvlei bestaansboere loop deur onder veediewe
BESTAANSBOERE van Tamboekiesvlei by Hertzog in die Katriviervallei sit sedert Desember verlede jaar met hul hande in die hare weens hul vee wat soos mis voor die son verdwyn.
-
‘Freeda Moon’ stel eersdaags nuwe boek bekend
WOORDE, sinne, paragrawe, boeke stroom behoorlik uit Freeda Moon se een en enigste vinger wat sy kan gebruik, uit – tot 1 000 woorde per dag.
-
-
Michausdal o.13 krieket maak skoonskip
DIE Michausdal Primêre Skool se o.13 krieketspan het onlangs na Middelburg gereis om kragte teen die Ellen Olivier Primêre Skool te meet en het hulle gemaklik geklop.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







