Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Fort Beaufort juig oor groen tuine ná reën
DIE welkome reën wat die afgelope twee weke met reëlmaat op Fort Beaufort uitgesak het, het vele tuine op Fort Beaufort in lushowe omskep.
-
Plaaslike kunsstudente stal eersdaags kunswerke in Cradock uit
’N UITSTALLING van kunsstudente van Cradock word volgende Donderdag, 5 April gehou.
-
Cradock eindig derde in rugbytoernooi
CRADOCK-rugbyklub het op 17 Maart aan die jaarlikse Kapaailand-rugbytoernooi deelge-neem waar agt spanne mekaar die stryd aan-gesê het.
-
Tehuiswinkel se inkomste gaan bejaardes bederf
DIE tweedehandse winkel op die perseel van die Elizabeth Jordaan-tehuis het ’n groot mylpaal bereik toe sy inkomste die R100 000-merk oorskry het.
-
Reeds 30 jaar deel van die gemeenskap
C.A.T. Motors in Cradock bestaan al vir die afgelope 30 jaar en hulle nooi graag almal uit om hul diens en vaardigheid eerstehands te kom ervaar.
-
Netbalkliniek by MHS aangebied
‘n BAIE geslaagde afrigtingskliniek is die afgelope naweek deur Retha de Lange, eerstespan afrigter van Oranje Meisiesskool, by Hoërskool Middelburg aangebied. Retha was ook vir baie jare betrokke by Sentraal se afrigting.
-
Boeta Brooks het ’n blywende indruk gelaat
ONS ken almal seer sekerlik ’n vriend, fami-lielid of selfs net ’n gewone kennis wie se lewenskersie ons by tye voel net eenvoudig te vroeg uitgeknikker is.
-
Die mooiste vrou in die wêreld . . .
EEN aand op Port Nolloth was daar ’n klop aan die voordeur. Dit was so ná tien die aand. Ons was op pad bed toe.
-
Boere kan deur vennootskappe armoede help verdryf
VENNOOTSKAPPE tussen boere, privaat fondsverskaffers, beleggers en die regering kan ’n einde bring aan armoede en onder-ontwikkeling in landelike gebiede van die Oos-Kaap, sê Mlibo Qoboshiyane, LUR van landelike ontwikkeling en grondhervorming.
-
Leerders wys hul staal in toespraakkompetisie
DIE Laerskool Cradock (CLS) het hulle toespraakkompetisie vir die eerste kwartaal op Dinsdag, 20 Maart, gehou.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.





