Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Besigheidsliga se laaste bal is gerol
DIE Somerset-Oos se rolbal-besigheidsliga se laaste bal is gerol, die prysuitdeling het plaasgevind en daar is ’n spitbraaigesellig-heid op 6 April by die klubhuis gehou waar spelers heerlik in ’n ontspanne atmosfeer gekuier het.
-
Mnr. en Mej. CHS-skouspel ’n aand om te onthou
DIE gewilde Theron du Plessis Mnr. en Mej. CHS het gisteraand in Cradock plaasgevind.
-
Middelburg-sportspanne geniet toer na Suid-Kaap
DIE Hoërskool Middelburg (MHS) se senior netbal- en rugbyspanne het vanaf 23 tot 28 Maart ’n sporttoer na die Suid-Kaap onderneem.
-
Vragte voer na Aggeneys
OP Vrydag, 6 April het sewe 30-ton vragmotors uit Cradock weggetrek om voerskenkings na Aggeneys in die Noord-Kaap te neem.
-
STOEPSTORIE: Daar vloei ink in die Visrivier
ELKE mens het maar drome – soos die vaal vroutjie in die voorste ry van die kerkkoor wat tog so graag hoë note soos Erna Zack of Mimi Coertse wil voortbring, of die ou wat op skool mooi prentjies kon…
-
STOEPSTORIE: Bibberweer bring weer nostalgie
AS daar nou één ding in hierdie lewe is wat nostalgie by my aanwakker, dan is dit ’n lekker bibberweer, klappertandwinter.
-
Chicken Runners toer met bromponies deur Oos-Kaap
ELF bont Vespa-bromponies het op Woensdag, 4 April die parkeerruimte voor Middelburg se Keg & Springbok-restaurant beset nadat die motorfietsryers in ’n gietende reënbui vanaf Cradock gery het.
-
Kosfees soek Cradock se kosmakers
KAROO Kosfees wil vanjaar ’n spesiale afdeling skep vir Cradock-kosmakers wat nie reekse van produkte aanbied nie, maar slegs met die maak van enkele geregte uitblink.
-
Middelburg-gholfklub se dames hou kombuistee
DIE dames van die Middelburg-gholfklub het die afgelope Saterdag ’n kombuistee gehou in ’n poging om die voorraad gebruiks-artikels van die klubkombuis weer aan te vul.
-
Cradock verwelkom nuwe kunstenaars
CRADOCK het onlangs sy eie kunstenaars bekendgestel by die dorp se eerste uitstalling van kunsstudente.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







