Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Sybokhaarmark beweeg opwaarts op somerveiling
DIE sybokhaarmark het verlede week sy opwaartse tendens op die vierde somerveiling in Port Elizabeth voortgesit, en die volle aanbod is van die hand gesit.
-
MHS beleef suksesvolle sportnaweek
RUGBY- en netbalwedstryde is op Saterdag, 21 April tussen die Hoërskool Middelburg en Gill-Kollege van Somerset-Oos op Middelburg se tuisveld gespeel.
-
Hofmeyr-rolbalklub spelers na All Cape-toernooi
DAAR word ernstig voorbereidings getref om die spanne en spelers vanuit Hofmeyr-rolbalklub na die All Cape-rolbaltoernooi in Oos-Londen te stuur.
-
Mountain Zebra National Park’s visitor numbers rise
MOUNTAIN Zebra National Park welcomed more than 30 000 visitors through its gates over the past financial year.
-
Cradock wys staal teen Hangklip by sportdag
DIE rugby-, netbal- en hokkiespanne van die Laerskool Cradock het op Saterdag, 14 April aan die begin van die wintersportseisoen na Queenstown gereis vir hul eerste wintersportdag.
-
Lenie (80) skenk winterwarmte en inspirasie aan Huis Silwerjare
VRYDAG, 20 April was ’n groot dag vir die 80-jarige Lenie Minnaar en haar familie, asook vir Huis Silwerjare in Midros (Middelburg).
-
Pienk Bome vir Pauline hou suksesvolle gholfdag
RIETTE Lombard en haar toegewyde helpers se harde werk het ge-sorg vir ’n prettige en uiters suksesvolle gholfdag in Somerset-Oos as fondsinsameling vir Pienk Bome vir Pauline.
-
Forged R200 notes circulating in Bedford
HIGH denomination bank notes are being eyed with scepticism in Bedford after several local business people have been conned with forged R200 bank notes recently.
-
Cradock-Oos se gemeente hou basaaar
TERWYL smulpape eerskomende naweek na hartelus tussen al die aanbiedinge van die Karoo Kosfees saamkuier, kan hulle ook uitsien na volgende Vrydag, 4 Mei se basaar by die NG Kerk Cradock-Oos.
-
Volkskool atleet skitter
SHIRWAN van Staden het hierdie jaar ’n besondere prestasie behaal deur aan twee Suid-Afrikaanse kampioenskapsbyeenkomste deel te neem.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.





