Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Karoo Uranium mining stopped
THE menace of radioactive contamination of groundwater and air from open-pit uranium mining in the Karoo is over for the foreseeable future.
-
Sitruspakhuis in puin
EEN van drie sitruspakhuise op Fort Beaufort wat werk aan honderde inwoners verskaf, is die afgelope Maandag deur ’n brand in puin gelê.
-
Inwoners van Huis Silwerjare bederf
OP Vrydag, 20 April het die Lofosgemeente van Cookhouse hul jaarlikse “potjie” vir Huis Silwerjare se inwoners op Somerset-Oos gemaak.
-
AP Kerk hou basaar
DS. Lee Greyling, dominee van die AP Kerk op Somerset-Oos, het die beroep Jeffreysbaai toe aangeneem en hy en sy vrou beoog om in Junie daar te begin.
-
Bedford’s Mr Music boasts bigger premises
A SPECIALISED Bedford business, offering quality pre-owned CDs and DVDs, moved into bigger premises last week: a sure sign of success.
-
Somerset-Oos se Pinksterdienste
DIE gesamentlike Kerke in Somerset-Oos se Pinksterfeesdienste, met die tema “God is Genade”, se datums en tye is as volg:.
-
Gill-leerders vaar goed in redenaars
DIE eerste ronde van die ATKV-redenaars-kompetisie is by die Hoërskool D.F. Malherbe in Port Elizabeth aangebied.
-
Borge ondersteun Gill se eerste spanne
DIE Laerskool Gill se eerste rugby-, netbal- en hokkiespanne is baie bevoorreg om borge te kry vir hul toerusting.
-
Twee trotse Kwaggas haal provinsiale netbalspanne
LENAY Booysen en Houghlynne Swarts is die afgelope naweek tydens ’n finale rondte proewe onderskeidelik in die o.17- en o.18 Oos-Kaap-netbalspanne opgeneem.
-
Adams hardloop saam met wêreldkampioen
’N OUD-LEERLING van die Hoërskool Cradock is onlangs terug van Switserland waar hy in ’n hindernis-wedloop as begeleier van ’n blinde Suid-Afrikaanse kampioenatleet deelgeneem het.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.






