Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
HVS bied suksesvolle steakete aan
HOëR Volkskool se eerste netbalspan het tydens die April-vakansie deelgeneem aan die Arthur Johnson-sporttoernooi in Mosselbaai waar ’n span gekies is om in die September-vakansie aan ’n netbaltoernooi in Engeland te gaan deelneem.
-
Kuns kom tot Lizma se redding
LEDE van die Tuinbou-en-Leefstylklub op Somerset-Oos het onlangs die kunstenaar Lizma Schoeman by haar huis besoek om meer van haar lewe en haar kunswerke te leer.
-
Picadilli’s is beslis die hart van Middelburg
VRA ’n man wat die hartklop van ’n Karoodorp is, en jy sal antwoorde kry wat wissel van kerk tot koöperasie tot kroeg. Vra ’n vrou, en sy sal sê, “Koffiewinkel!”.
-
Verslaggewer gedreig by Rosmead vergadering
INWONERS van Rosmead was baie opgewonde toe Inxuba Yethemba Munisipaliteit binne slegs twee dae nadat hulle ’n memorandum van die Rosmead gemeenskap ontvang het, afge-vaardigdes gestuur het om met dié desperate inwoners te vergader.
-
JA Ncaca Primêr reik uit na tehuis se bejaardes
LEERLINGE en onderwysers van J A Ncaca primêre skool in Lingelihle het verlede Woensdag uitgereik na die inwoners van die Elizabeth Jordaan-tehuis vir bejaardes op die dorp.
-
Cradock Vier monument weer gerestoureer
’n PASTOOR van Cradock moes onlangs duiselingwekkende hoogtes betree toe hy, in die vol-voering van sy amp as reklamebordmaker, die name van die Cradock Vier op die 15 meter hoë pilare van die gedenknaalde op die koppie buite Cradock moes…
-
NG Kerk Cradock vier fees
DIE 200-jarige vierings van die NG gemeente op Cradock het verlede Vry-dagaand afgeskop met ’n uitmuntende feeskonsert onder aanvoering van ds. Attie van Wyk.
-
Walter Battiss exhibition launched in Graaff-Reinet
A SUCCESSFUL launch of the Walter Battiss Exhibition was held in the Imibala Gallery in Graaff-Reinet recently.
-
Rondloperseekoei deur gemeenskap verorber
DIERELIEFHEBBERS van Fort Beaufort is warm onder die kraag nadat ’n seekoei wat vermoedelik uit die Visrivier afgedwaal en op ’n sitrusplaas hier beland het, voorverlede Saterdag op barbaarse wyse opgekap is en in kos-potte beland het.
-
Janse Roux kuier in Hofmeyr
JANSE Roux, slot vir die Bourgoin Jallieu rugbyspan in Frankryk, kuier tans bietjie by sy Pa Ettienne Roux op die plaas Allemansvlei in die Hofmeyrdistrik.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







