Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Merino SA boer vooruit
MERINOTELERS het op Vrydag, 17 Augustus in groot getalle opgedaag vir Merino SA se jaarlikse nasionale ramveiling by die Botaniese Sportklub in ’n ysige, nat Graaff-Reinet.
-
Mother of Azania dies at 91
A MEMORIAL service for the late widow of the founder of the Pan African Congress (PAC), Prof. Robert Mangaliso Sobukwe, was held at her home in Stockenstroom Street, Graaff-Reinet, yesterday.
-
Energydrive educates learners on renewable power
THE custom-built EnergyDRIVE truck has completed its three-week educational road trip around the country, with Noupoort being the last stop.
-
Nuwe Middellande-rolbalkompetisie
’n SPLINTERNUWE kompetisie vir rolbalspelers in die Middellande is onlangs bekendgestel.
-
Groot steun vir Pink Trees for Pauline-pretdraf
NÁ n maand se beplanning en werk agter die skerms by die Pink Trees for Pauline-pretdraf, het die dag uiteindelik aangebreek en het die pretdrawwers van Somerset-Oos gewys wat in hulle steek.
-
Somerset-Oos se skole spog met speltalent
AL die laerskole van Somerset-Oos het op 2 Augustus aan die Sanlam WOW-spelfees se Graaff-Reinet-kringkompetisie by die St. Theresa Primêre Skool in Somerset-Oos deelgeneem.
-
Tennistoernooi ’n reuse sukses
DIE afgelope naweek het 19 spanne aan die jaarlikse PSG Alpha Pharm Marilie Moolman-tennistoernooi deelgeneem, wat vanjaar met trots vir die 17de jaar deur die Hoërskool Cradock aangebied is.
-
Matriekklas van 1968 hou reünie by Middies
DIE Hoërskool Middelburg se matriekklas van 1968 het die naweek van 10 tot 12 Augustus hul 50-jaar reünie op Middelburg gevier.
-
CSS hands out comforters for the poor during AGM
THE Graaff-Reinet CSS (Christian Social Services) held its annual general meeting on Wednesday, August 8, to inform people in the community of the work being done by the CSS.
-
Cradock se oud-skoliere kom byeen
DIE Hoërskool Cradock se interskole-na-week teen Gill-Kollege van Somerset-Oos het goed verloop, maar dit was eintlik die reünies van verskillende matriekklasse wat vir die meeste pret en plesier gesorg het.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.








