Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kleuter (7) op Fort Beaufort raakgery
MET slegs twee verslete skoen-tjies as aandenking in haar hande, het ’n gebroke moeder verlede Woensdagmiddag by haar kindjie se lewelose liggaam langs die R67 digby die Queenstown en Fort Beaufort aansluiting gestaan.
-
2018 Summit Wildlife-veiling om die draai
’n BOERDERY-TENDENS wat in die Oos-Kaap aan die toeneem is, is die oorskakeling van tradisionele veeplase na wildboerdery en gespesialiseerde wildtelery, en vandag is daar ’n steeds groeiende aantal wildreservate en jagplase in dié malariavrye gebied
-
Calata se boek in Cradock bekendgestel
LUKHANYO Calata, seun van een van die Cradock Vier, en sy vrou Abigail het hul boek My Father Died For This op die onlangse Schreiner-skrywersfees op Cradock bekendgestel.
-
Blue Crane tourism office in need of funding
ACCORDING to Ros Turner, the tourism officer for Blue Crane Tourism Municipality in Somerset East, the main goal of having a tourism office is to generate publicity in order to attract visitors to the area.
-
Lied in die lug voor jaarlikse koorfees
DIE ATKV Rhenosterberg-tak sal sy jaarlikse koorfees op Donderdag, 18 Oktober, om 19:00 in die NG Kerk Moedergemeente op Middelburg hou.
-
Karoo research on the ghosts of herbivores past
MID-KAROO Express was invited to join farmers and scientists in Middelburg on Tuesday, August 8, for a day of interesting talks.
-
Cradock-posduifklubhuis na vorige lid vernoem
CRADOCK-posduifklub het onlangs ’n voormalige lid vereer toe hulle die opgeknapte klubhuis as die Cas Joubert-klubhuis bekend gestel het.
-
Veteran journalist to host weekend retreat in Karoo for writers
THE Writing Studio is preparing to present its first weekend retreat for screenwriters in Prince Albert, running from August 31 to September 2.
-
Landboubedryf staar ernstige uitdagings in gesig
DIT is onbetwisbaar dat nie net die Oos-Kaap se landboubedryf nie, maar die Suid-Afrikaanse bedryf as geheel, ernstige uitdagings in die gesig staar, sê Douglas Stern, president van Agri Oos-Kaap. Hy het die volgende te sê gehad in ’n onderhoud…
-
ATKV-koorfees bevorder verhoudings
DIE Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) se algemene jaarvergadering het op 18 en 19 Julie by Klein-Kariba (net buite Bela-Bela) plaasgevind, en verteenwoordigers van oor die 300 takke landswyd en sover as Namibië het dit bygewoon.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.






