Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
102 jaar jonk en nog vol humor
TANNIE Katriena van Loggerenberg is loshande Huis Karee, die tehuis vir bejaardes op Middelburg, se oudste inwoner!.
-
Nog geen lig aan die einde van die tonnel vir Eskom skuld
TYDENS die afgelope munisipale raadsvergadering wat in KwaNonzame gehou is, het die munisipale bestuur van die Inxuba Yethemba-munisipaliteit min lig gewerp op die omstandighede waaronder Middelburg se Eskom-rekening tot R60 miljoen opgeloop het, ter
-
Simon se voortreflike resep
VANDAG het ons nie soseer ’n resep nie, maar Simon Barkhuizen van Cradock gee vir ons wenke oor hoe om ’n skaapribbetjie te braai dat jy letterlik jou vingers wil afeet.
-
Ouma Hestertjie se bruinkerrie
OUD-CRADOCKER Leoanda du Toit het in die distrik grootgeword in ’n huis waar haar ma, Hestertjie Nell, een van die omgewing se bekendste kosmakers was.
-
NGO bied veiligheid vir vroue in Middelburg
VOLGENS onlangse statistiek oor moord op vroue, verkragting en huishoudelike geweld, blyk dit dat genoemde misdade teen vroue drasties toeneem in Suid-Afrika.
-
Kliplikkewaan maak vir homself ’n naam op Facebook
’n KLIPLIKKEWAAN met ’n aardige humeur het oornag ’n ster geword nadat ’n video van hom op sosiale media versprei is. Daar was teen druktyd van Mid-Karoo Express al meer as 4 100 keer na die video gekyk.
-
Sneeuberg Traverse gereed om voete aan die gang te kry
“DRIE dae in jou lewe wat jy nooit sal vergeet nie.”.
-
Manleys groet Hofmeyr-gemeenskap
CEDRIC en Rosalie Manley het die afgelope Sondag hul laaste erediens in Hofmeyr bygewoon voordat hulle nader aan hul dogter en skoonseun, Marié en Kobus Kotzé, en die kleinkinders in George verhuis.
-
Gee my enige dag bibberkoue winterweer en boontjiesop
DIS hierdie tyd van die jaar, wanneer die winde die winter se laaste stuiptrekkings wegblaas dat nostalgie my behoorlik beetpak.
-
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







