Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
RESEP: Dorothea se lipleklekker hoenderpastei
Dorothea Slabbert is al 50 jaar getroud met Koos Slabbert, afgetrede houtwerkonderwyser, en hulle bly al net soveel en ’n bietjie meer jare op Somerset-Oos.
-
Ou vriende om ’n tafel by Pioneers-restaurant
Graaff-Reinet het geen tekort aan pragtige, wit geboue nie. As ’n mens uit Kerkstraat links draai in die boomryke Parsonagestraat, doem die statige Reinet-huis voor mens op.
-
RESEP: Anria se heerlike botterbroodjies
Anria van Rooyen het vir 18 jaar in Newcastle gewoon en vir 10 jaar daarvan by ’n spysenier gewerk waar sy funksies gekoördineer het. Sy was later ’n koffiewinkel- en restaurantbestuurder.
-
Geliefde inwoner sterf skielik
Theuns Eksteen (76), jarelange inwoner van Graaff-Reinet wat diep spore in dié dorp getrap het, is die afgelope Sondagaand skielik oorlede nadat hy Vrydagaand ’n kopbesering opgedoen het.
-
Nuwe boek is ideaal om familie na platteland te lok
As jy vriende of familie in die stad het wat jy graag wil teruglok platteland toe, is Julienne du Toit en Chris Marais se nuwe boek, Moving to the Platteland net die ding om vir hulle te stuur.
-
Inskrywings stroom reeds in vir Hansa Visriviermarathon
Vanjaar se Hansa Visrivierkanomarathon beloof om weer ’n groot sukses te wees en die bestuur is hard besig om inskrywings – wat reeds besig is om in te stroom – te verwerk.
-
Final year Grootfontein students gain valuable knowledge
THE final year students at Grootfontein College of Agriculture recently had a blast with their practical course in meat processing.
-
Cradock Distrikslandbou-unie hou jaareinde-vergadering
CRADOCK Distrikslandbou-unie (CDL) het ’n suksesvolle jaar agter die rug met goeie reën oor die grootste gedeelte van die gebied, terwyl boere wes van die area nog steeds smag na verligting van ’n ernstige droogte.
-
Retief Geelbek Merino’s bied produksieveiling aan
TYDENS Retief Geelbek Merino’s se sewende produksieveiling wat op 31 Julie op Gordonsfontein in die Middelburg-Hanoverdistrik gehou is, is die duurste ram deur Mpho Sekonyela van Maseru, Lesotho, teen R110 000 gekoop.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.





