Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
DIARY/DAGBOEK
) religiousLofos-gemeente: Eredienste vind elke Sondag vanaf 09:30 tot 11:00 by die Laerskool Visrivier in Kerkstraat, Cookhouse, plaas. Almal is welkom.
-
Wilkens – eerste Oos-Kaapse finalis in Graan SA-kompetisie
DIE Wilken-gesin van Juriesbaken op Middelburg, Oos-Kaap, bestaande uit Louis en Isabel en hul twee seuns en gades, Louis en Anneke en Jaco en Anestie, het onlangs die fantastiese nuus ontvang dat hulle die heel eerste Oos- Kaapse finalis in…
-
Police seek help in finding suspect
THE South African Police Service in Jansenville is urgently seeking the assistance of the community in tracing a suspect who has been linked to the theft of a motor vehicle, which was committed in the Jansenville area in 2013.
-
Cradock-verkragter swaar gevonnis
’n INWONER (26) van Cradock is in die hooggeregshof in Graaff-Reinet tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir verkragting en ses jaar tronkstraf vir seksuele aanranding van twee minderjarige meisies.
-
99 not out for Fort Beaufort granny
A FORT Beaufort granny is only one year short of a prestigious century after celebrating her 99th birthday last Saturday, October 20.
-
Pienk sukses heers in Graaff-Reinet
TEN spyte van die skielike koue weer die afgelope naweek, het inwoners van Graaff-Reinet Saterdagoggend in groot getalle vir die Pink Trees for Pauline-optog opgedaag.
-
Bofolo Recycling gets big financial injection
FOR a Fort Beaufort-based recycling and waste management company, the sky is now the limit after receiving a substantial financial boost from the Department of Social Development.
-
Ontstoke inwoners by hof
ONTSTOKE inwoners het Dinsdagoggend voor die hofgebou in Hofmeyr byeengekom om hul misnoeë te wys na die grusame moord op ’n geliefde egpaar van die dorp.
-
Oud-Springbok aangestel as Direkteur van Rugby by Volkskool
DIE opwinding onder leerders en onderwysers van die Laer- en Hoër Volkskool in Graaff-Reinet was tasbaar met die bekendstelling van die oud-Springbok 7’s speler, Jaco van Schalkwyk, as Direkteur van Rugby van beide die skole.
-
Khanyisa day care brightens lives in Umasizakhe
KHANYISA derives from the Nguni word, Ukukhanya, which means to bring to light or to illuminate. This is exactly what the day care centre has been doing since its establishment in 1993.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.






