Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Lied in die lug voor jaarlikse koorfees
DIE ATKV Rhenosterberg-tak sal sy jaarlikse koorfees op Donderdag, 18 Oktober, om 19:00 in die NG Kerk Moedergemeente op Middelburg hou.
-
Karoo research on the ghosts of herbivores past
MID-KAROO Express was invited to join farmers and scientists in Middelburg on Tuesday, August 8, for a day of interesting talks.
-
Cradock-posduifklubhuis na vorige lid vernoem
CRADOCK-posduifklub het onlangs ’n voormalige lid vereer toe hulle die opgeknapte klubhuis as die Cas Joubert-klubhuis bekend gestel het.
-
-
Kwaggas neem deel aan ATKV-Spelathon
DIE Kwaggas van die Hoërskool Cradock het op 25 Julie aan die ATKV-Spelathon in Port Elizabeth gaan deelneem.
-
Suksesvolle loopbane-uitstalling gehou
DIE ATKV-tak Bosberg en ATKV-jeugtak Kookpunt het op 1 Augustus weer eens ’n suksesvolle loopbane-aand by Gill-Kollege gehou.
-
CLS maak skoonskip by ‘Mental Maths’
GRAAD 6- en 7-leerders van die Laerskool Cradock het op Vrydag, 3 Augustus aan die jaarlikse Mental Maths-kompetisie deelge-neem.
-
Karel Theron spog met spelvermoë
DIE Primêre Skool Karel Theron op Middelburg het op Woensdag, 1 Augustus 33 leerders na Graaff-Reinet geneem om aan die Sanlam WOW-Spelfees kring-uitdunne te gaan deelneem.
-
Jaarlikse laerskole-tennistoernooi om die draai
DIE jaarlikse Laerskool Cradock/SPAR-tennistoernooi sal vanjaar vanaf 23 tot 25 Augustus in Cradock plaasvind.
-
Wolramme wen laaste wedstryd van die seisoen
DIE Hoër Landbouskool Marlow het op 4 Augustus met 10 rugbyspanne teen die Hoër Tegniese Skool Daniel Pienaar gespeel.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







