Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Gill College once again a matric marking centre
GILL College will once again be operating a marking centre for the Department of Education, having done so successfully for the past 12 years.
-
Cradock se brandweerwa word binnekort herstel
GOEIE nuus vir inwoners van Cradock is dat die dorp se brandweerwa na Port Elizabeth gestuur is vir herstelwerk en dat die voertuig ook gediens sou word.
-
-
Cradock rugbyklub sluit seisoen af
CRADOCK se rugbyklub het ’n baie suksesvolle jaar agter die rug en sal Vrydagaand, 9 November, die seisoen met ’n prysuitdeling, dans en spitbraai by Dirosie Lodge op Buffelshoek afsluit.
-
Kerssangdiens in Somerset–Oos
DIE Cantando@Algoa-koor, onder leiding van Bouwer van Rooyen, is die hoof musiekdis op die NG Kerk Somerset–Oos se kerssangdiens wat op 18 November om 09:30 begin.
-
Leerders toer in 80 minute om die wêreld
GROOT opgewondenheid het op 24 en 25 Oktober by die Primêre Skool Karel Theron op Middelburg geheers toe die leerders die stampvol skoolsaal, gevul met ouers en belangstellendes, met hul Around the World in 80 Minutes konsert vermaak het.
-
Wolmark toon effense groei weens verswakte Rand
DIE wolmark het onlangs effens kop opgetel en die Cape Wools Merino-aanwyser het met 2.7% verstewig om met 566 punte hoër te sluit op ’n skoonprys van R217.80/kg.
-
Diens in geskiedkundige kerkie
‘N BAIE spesiale kerkdiens vind eerskomende Sondag in die ge- skiedkundige Congregational kerk naby Tam’s Supermark plaas.
-
Gemeente vier 165ste bestaansjaar
DIE Midros-gemeente van die Verenigde Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika het die afgelope naweek hul 165ste bestaansjaar gevier.
-
Volkskool blink uit by Jim Fouché-byeenkoms
’n TOTAAL van 10 atlete van die Hoër Volkskool het aan die Jim Fouché Uitnodigingsbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.






