Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vermeende brandstofdief vas ná flink optrede van petroljoggie
DIE flink optrede van ’n petroljoggie by die Caltex vulstasie op Cradock het gesorg dat ’n vermeende brandstofdief vinnig aangekeer is.
-
Karoo-kinders neem deel aan Somerbokkie-week 2018
’N GROOT aantal Karoo-kinders het vir die Griekwa-unie aan die Somerbokkie-week 2018 vanaf 3 tot 6 Oktober 2018 in Vereeniging deelgeneem.
-
Ongeluk eis vyf lewens
VYF mense is Saterdag, 6 Oktober oorlede en 11 ernstig beseer ná ’n taxi-ongeluk op die R56 tussen Middelburg en Steynsburg.
-
Tehuis-jaarverslag by vergadering gelewer
DIE voorsitter van Marais Steyn Huis (MSH) vir Bejaardes, Rika Pienaar, het onlangs haar jaarverslag tydens die algemene jaarvergadering gelewer.
-
Skool spog met vier hoofde op sy personeel
AS dit by onderwyserskundigheid kom, dan het een skool op Fort Beaufort geen tekort daaraan nie.
-
Vermiste kind van Middelburg opgespoor
MIDDELBURG se gemeenskap het asem opgehou toe ’n agtjarige meisie Maandagmiddag om 16:00 as vermis aangemeld is.
-
Middelburg hou gemeenskapsveiling
VERLEDE Vrydag was die bin-nenshuise sportsaal in Middelburg ’n miernes van bedrywigheid toe die eerste gemeenskapsveiling in dié dorp aangebied is.
-
-
-
Matrieks skitter by glansaand
“AROUND the World” was die tema van die Hoërskool Middelburg se grootste glansaand vir 2018.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.






