Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Man slag onder boom in DF Malanstraat
VERBYGANGERS kon verlede Dinsdag nie hul oë glo toe hulle met die verbygaan in D.F. Malanstraat sien hoe ’n man ewe rusig besig was om ’n skaap wat aan ’n boom gehang het, te slag. Die kop en afval het…
-
Zelda publiseer twee boeke
ZELDA Mans, wat in haar gesin bekend was as die een wat nie wou lees nie, is vandag die outeur van twee suksesvolle romans wat deur Lapa uitgegee is.
-
-
Cradock drama bied ‘Vlieg’ aan
DIE Hoërskool Cradock se dramagroep, wat in die twaalf jaar wat hulle aan die ATKV Tienertoneel-kompetisie deelgeneem het elf keer die provinsiale afdeling gewen en vier keer na die finaal deurgeding het, het vanjaar besluit om meer op die teg-niese
-
-
Laerskool Gill verwelkom nuwe HOD
DIE Laerskool Gill op Somerset-Oos het onlangs vir Ray-Jean Wright tot hul personeel verwelkom.
-
Die gevare van rou riool
In ’n ideale situasie sal ’n residensiële gebied ’n ten volle funksionerende watersuiwerings-aanleg hê waar die nodige fisiese, chemiese en biologiese prosesse gevolg word ten einde skoner, veiliger water weer vry te stel in die omgewing.
-
Rioolsituasie vererger steeds
SEDERT Mid-Karoo Express op 9 Augustus berig het oor die massas rou riool wat rivierlope oorstroom in die Chris Hani-distriksmunisipaliteit (CHDM), het sake drasties vererger.
-
Line dancing becomes a popular pastime in Somerset East
LINE dancing in the small Karoo dorp of Somerset East? You must be joking 5, 6,7, 8. However, it is no joke as line dancing was brought to town in 2015 by Antoinette Ah Yui, who initiated the LetzDans group.
-
Scholarship opportunities for Gr12s
LEARNERS from local high schools in Somerset East, Cookhouse, Bedford and Adelaide once again have the chance to apply for Cookhouse Wind Farm-funded scholarships.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







