Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Cradock Municipality receives award
Inxuba Yethemba Municipality (IYM) has received a national award for the most improved municipality in South Africa.
-
Bloedwater in Spoorwegkamp
Inwoners van die Spoorwegkamp in Cradock het verlede week met die hande in die hare gesit oor verstopte rioolpype wat veroorsaak het dat stink bloedwater van die slagpale af tot binne-in hul agterplase ge-stort is.
-
Tennistoernooi sorg vir groot opwinding
DIE jaarlikse Laerskool Cradock/SPAR tennistoernooi vir laerskole het onlangs in Cradock plaasgevind en hierdie gesogte toernooi gaan van krag tot krag.
-
Narsingstraat Primêr-atlete skitter
LEERDERS van Narsingstraat Primêre Skool en die Lingcom Primêre Skool, albei in Graaff-Reinet, asook Republiek Primêr van Port Elizabeth, het op 25 Augustus kragte op die sportveld gemeet.
-
Carinus se netbalspan toer Kaap toe
LEERDERS van die Carinus Primêre Skool in Cradock gaan vanjaar Kaap toe toer.
-
Alta se smullekker ‘Hummingbird’-koek
ALTA Triegaardt is al vir de-kades bekend as die doyenne van spyseniering en is welbekend in Bedford, Kookhuis, Somerset-Oos en omliggende gebiede.
-
Bedford welcomes spring with two big parties, wedding
MUCH excitement was created by the opening of Woodstock and Willow, the new décor shop in the Hope Street Hub in Bedford.
-
Karel Theron-leerders blink uit by Eisteddfods
LEERDERS van die Primêre Skool Karel Theron wat op 15 Augustus aan die Karoo Eisteddfod op De Aar deelgeneem het, het baie goed gevaar.
-
‘Spoorloos’ binnekort op die kassie
INWONERS van Cradock, sowel as ander belangstellendes, kan nou al ’n kringetjie om die datum 9 Oktober trek.
-
David McNaughton – goud werd vir Graaff-Reinet
GRAAFF-REINET staan nie verniet bekend as die Juweel van die Karoo nie. Daar is min ander dorpe in Suid-Afrika wat kan spog met so-veel skatte van kultuurhistoriese waarde, en meer natuurbestemmings as wat mens kan noem.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







