Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bekende verlaat Cradock ná 83 jaar
’n BEKENDE Cradocker, wat die afgelope 83 jaar al in die dorp woon, verlaat Cradock aan die einde van hierdie maand om haar in Adelaide te gaan vestig.
-
Matrieks juig ná laaste vraestel
DIE Hoër Volkskool se matriekklas van 2018 het op Maandag, 26 November hul skooljare afgesluit met hul laaste eksamenvraestel.
-
Freshstop puts Cookhouse back on the map
CELEBRATING its first birthday this week, the Cookhouse Freshstop 24/7 convenience store is increasingly favoured by travellers from all over the country.
-
Dis amper weer tyd vir Penkanjolyt
AS jy wil hardloop of fietsry, of dalk net gaan toutrek in ’n modderbad, dan het jy nog net twee weke oor om fiks te word en in te skryf.
-
-
Bull elephants join Samara herd
TWO bull elephants, originally from Phinda Private Game Reserve in KwaZulu-Natal, have been released into Samara Private Game Reserve – the first bull elephants to return to the plains of Camdeboo in 150 years.
-
DIARY/DAGBOEK
) religiousBiddag: Inwoners van Middelburg en omliggende gebiede word genooi na ’n biddag wat op 9 Desember om 13:00 by die Midros-sportveld sal plaasvind. Die tema is “Jesus leef”. Daar sal gebid word vir gesinsgeweld, die jeug, plaasboere, werkloos
-
Eksamen-merkers sak op Cradock toe
DIE Hoërskool Cradock en die skool se drie koshuise word van gister af (28 November) oorval deur ongeveer 400 besoekers wat die volgende week besig gaan wees met die nasien van matriek-eksamenvraestelle.
-
-
Angora-ramveiling seisoen open
DIE Angora-ramveiling se seisoen het op 15 November met die eerste veiling in Somerset-Oos geopen.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.





