Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Bakkie brand uit, brandweerwa staan
GEEN brandweervoertuie was beskikbaar toe ’n bakkie verlede Woensdag op die R56 na Steynsburg aan die brand geslaan en die aangrensende veld ook aan die brand ge-steek het nie.
-
DIARY/DAGBOEK
) generalSA Nasionale Parke-week: SANParks hou die jaarlikse Suid-Afrikaanse Nasionale Parke-week tot 14 September. Suid-Afrikaners kan tot dan hul ID-bewyse gebruik om gratis dagbesoeke af te lê by SANParke. Twee ekstra dae, 15 en 16 September, is o
-
Schoombee wenners beloon vir teddiebeer-tekeninge
IN reaksie op ’n versoek van Hofmeyr Hugs of Hope aan al die laerskole in die omgewing om tekeninge wat teddiebere uitbeeld in te skryf, het Schoombee Primêre Skool in volle sterkte meegeding.
-
Union High holds Winter Awards
UNION High School held their Winter Awards Assembly last month to reward those learners who excelled during the winter season.
-
Geliefde koshuisvader oorlede
MANNETJIE Kemp, ’n geliefde inwoner van Graaff-Reinet, is op 4 September in Aurora-hospitaal in Port Elizabeth oorlede ná ’n siekbed van ses maande.
-
CHS presteer by Aliwal Eisteddfod
OP 29 Augustus het die leerders van die Hoërskool Cradock aan die jaarlikse Aliwal Eisteddfod deelgeneem.
-
Iané Ferreira gaan vir goud
IANÉ Ferreira, dogter van PC en Marisca Ferreira van die Middelburg/Hanover-distrik, het van 21 tot 25 Augustus die junior Protea-span in Bloemfontein teen Namibië tydens die wêreldbeker-ruiterkunseindstryd verteenwoordig.
-
Paynter-uitstalling open by Imibala
IMIBALA-galery by die Drostdy-hotel in Graaff-Reinet het op Vrydag, 31 Augustus ’n nuwe uitstalling geopen.
-
Motorfietsongeluk eis Martin Coetzee se lewe
Dis met leedwese dat die gemeenskap van Middelburg op Saterdag, 25 Augustus verneem het van die afsterwe van Martin Coetzee (44), die seun van Roelie en Hilda Coetzee van Middelburg.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.





