Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Cradock se ds. Van Wyk trek na Skotland
DOMINEE Attie van Wyk, geliefde predikant van Cradock Noord NG-gemeente vir die afgelope 11 jaar, verlaat Suid-Afrika gedurende die middel van Januarie om hom permanent in Skotland te gaan vestig.
-
Fort Beaufort se krane droog op
ASOF beurtkrag nie genoeg is nie, het die ganse Fort Beaufort Dinsdag en Woensdag sonder water gesit, sonder enige vooraf waarskuwing.
-
Linda is ’n engel vir honde in Hofmeyr
AS diereliefhebber was dit vir Linda Opperman ondraaglik om die lyding van honde van alle soorte in en om Hofmeyr te sien.
-
‘Spring cleaning’ vir Krismis en ’n nuwe jaar
BAIE dikwels wonder ek hoeveel mense nog soos van ouds hul huise ’n behoorlike van-hoek-tot-kant-skoonmaak gee? In my kinderdae was dit by elke huis tweede natuur.
-
Dink so bietjie aan die ander ou hierdie Kersfeestyd
DIS volgende week Kersfees en terwyl ons almal Kerspartytjies, geskenke en ’n paar dae by die see beplan, is dit ook ’n goeie tyd om aan die ou te dink wat dalk in ’n asblik moet krap sodat hy ’n…
-
Belgians sing Christmas carols at local Dutch Reformed Church
THREE young girls from Belgium, who have just completed their internship training in social educational caring, in special care centres Nonzamo and Lukhanyo, in Linglihle, Cradock, have spent their last few days in South Africa visiting Cradock’s his
-
-
We put the new Ford Kuga to the test
FORD last year launched a revamped Kuga in the hopes that it would make potential SUV buyers take a second look at the vehicle, which had been the pariah of the motoring industry the past couple of years.
-
CHDM ontvang miljoene om water- en sanitasieprobleme aan te spreek
’n VERGADERING om die voortslepende riool- en waterprobleme te bespreek, is verlede Donderdagaand in die stadsaal op Cradock gehou en alhoewel hierdie saak almal in die dorp raak, was die opkoms teleurstellend.
-
Middelburgers vergader óók oor waterkrisis
INWONERS van Middelburg en Midros het verlede Woensdag ’n dringende vergadering bygewoon in ’n desperate poging om hul griewe te lug oor die waterkrisis wat die dorp nou al weke lank teister.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.





