Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Marlow verwelkom drie onnies
DIE Hoër Landbouskool Marlow het vanjaar drie nuwe onderwysers, Michael Marx, Marlise Cronjé en Francois Naudé, verwelkom.
-
Cradock se rugbyspan presteer groot
CRADOCK-rugbyklub het verlede jaar groot sukses op die rugbyveld behaal.
-
Pearston-inwoners ontvang skenkings
BAIE boorlinge van Pearston ploeg terug in hul tuis dorpie om die minder bevorregte te help. Hier is ’n paar sprankelende voorbeelde.Dr. Riaan Flooks wat tans in Bloemfontein praktiseer het alreeds R30000 geskenk vir die laerskool. Gus Simmons ’n pro
-
Doyen van SA kuns se 113de verjaardag herdenk
DIE Walter Battiss-kunsmuseum in Pauletstraat, Somerset-Oos kry ’n nuwe en verfrissende asem in 2019.
-
Basta met nuwejaarsvoornemens
NUWEJAARVOORNEMENS is wonderlike goed. Dis ’n teken van ambisie en toekomsgerigtheid, en die wil om te verander en te verbeter. Dit is vaste besluite, ’n teken van imbors, en verg ysere selfdissipline.
-
Nuwe leerders by Schoombee Primêr
ELNA Jordaan, skoolhoof van die Schoombee Primêre Skool in Hofmeyr, berig dat daar 20 nuwe leerders in hul gr. 0-klassie (pre-graad R) vanjaar ingeskryf is.
-
Bekende sanger se ma word 90
BETTIE Brits, moeder van die bekende sanger en musikant van Cradock, Chris Brits, het so pas haar 90ste verjaardag gevier.
-
Agramex is een-plek-stop vir landboumasjinerie
AGRAMEX/BEUKENVELD het meer as 35 jaar gelede in Nederland begin as ’n internasionale in- en uitvoerhandelsmaatskappy, wat spesialiseer daarin om stropers, kuilvoermasjiene, trekkers en landbou-onderdele wêreldwyd uit te voer.
-
Kom ons ‘Google’ bietjie nuwejaarsvoornemens
DIT was vandag sewentien dae gelede nuwejaar toe daar, volgens statistiek 45% van Suid Afrika se mense nuwejaarsvoornemens gemaak het. Volgens dieselfde statistiek sal net 8% van hulle by hierdie voornemens hou.
-
Dr. Pierre Botha tree af na vier dekades by Heroldt Groep
NÁ 30 jaar se toewyding en leiding by Haystead en Ford op Middelburg, word dr. Pierre Botha nou sy aftrede gegun.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







