Die afgelope naweek was vir twee broers en ’n suster ’n besonderse tyd toe hulle (almal al sestig-plus) saam op Molteno rolbal gespeel het. Dié drie het in Cradock grootgeword waar hul ouers onderwysers was. Van links is Francois van Schalkwyk, Alet van Straaten en Theuns van Schalkwyk. Foto:TERESA OPPERMAN

Familielede geniet rolbal saam

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article