Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Middelburgers vergader óók oor waterkrisis
INWONERS van Middelburg en Midros het verlede Woensdag ’n dringende vergadering bygewoon in ’n desperate poging om hul griewe te lug oor die waterkrisis wat die dorp nou al weke lank teister.
-
Gemeenskapsbiblioteek nou plek van hel
’n LEESGERIEF wat in ’n stadium ’n plattelandse gemeenskap se trots was, het die afgelope dekade in ’n spreekwoordelike seer oog ontaard.
-
Die koning is terug in die Karoo ná 180 jaar
NÁ ’n afwesigheid van meer as 180 jaar, en ten spyte van ’n moeisame proses wat vertraag is deur administratiewe rompslomp, is die eerste trop vrylopende leeus uiteindelik hervestig op die vlaktes van die Karoo.
-
Bies laat jou mos bokspring nes ’n jong kalf
VERSKRIKLIK baie min, indien enige, van vandag se laaities weet wat bies is. Ons lewe mos reeds lankal in die era van melkskommels wat uit massiewe glase in restaurante deur dik strooi- tjies opgeslurp word. In ’n magdom geure, smake…
-
Heinings opgerig om grafte te beskerm
VANDALISME in die Fort Beaufort dorpskerkhof, deur rondloperdiere en mense, het daartoe gelei dat baie naasbestaandes die grafte van hul geliefdes deesdae met ’n staalheining omhein om dit te probeer beskerm.
-
AutoTrader SAs12 finalists announced
TWELVE exceptional vehicles will battle it out for the ultimate automotive accolade: the 2019 AutoTrader South African Car of the Year.
-
McLaren Circus in Graaff-Reinet this weekend
ROLL up, roll up – the modern-day circus, started by an English horseman, Philip Astley, in 1768, has just turned 250 years old and will be visiting Graaff-Reinet this weekend!.
-
Dohne Merino society says farewell to Cameron McMaster
THE Dohne Merino Breed Society bid farewell to one of their own, James Cameron McMaster, who died on November 25 at the age of 81.
-
Ontwikkelaars stel nuwe behuisingsprojek op Cradock bekend
SEVEN Stones-ontwikkelaars het verlede Vrydagaand hul nuwe behuisingsprojek by The Palms in Cradock kom bekendstel.
-
‘Express’ korrespondent wen medalje ná 50 jaar met diabetes
EEN van Mid-Karoo Express se korrespondente is onlangs self in die kollig geplaas toe sy ’n medalje vir haar 50-jaar lange stryd teen diabetes ontvang het.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







