Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Matrieks skitter by glansaand
“AROUND the World” was die tema van die Hoërskool Middelburg se grootste glansaand vir 2018.
-
Huldeblyk aan Brigadier-Generaal Hendrik Smit
DIS met leedwyse dat die nuus ontvang is van Oud-Middelburger, Brigadier-Generaal Hendrik Bernardus Smit (75) wat op Vrydag, 28 September aan hartversaking oorlede is.
-
Verdagtes vasgekeer ná motorkaping
LUIS Correia, ’n sakeman van Middelburg, het Dinsdagmiddag die slagoffer van kapers geword.
-
Limited water resource notice
THE Dr Beyers Naudé Municipality wishes to inform residents that the water resource levels have decreased dramatically and it has become necessary to request that water be used sparingly.
-
Laaste Karoo-lus fees ’n groot sukses
GRAAFF-REINET en feesgangers van naby en ver het die afgelope naweek die Karoo-lus met goeie gees gegroet.
-
Anita Brits is bobaas met naald en garing
SY het al meer as ’n duisend matriekafskeidrokke, trou-uitrustings, doop- en voorstelklere, Kersvaderpakke, uitrustings vir perderuiters en selfs beenkouse vir perde gemaak, maar gordyne? Aikona . . . sy weier om dít te maak.
-
Michausdal-kliniek hou ope dag om inligting te versprei
MICHAUSDAL-kliniek het verlede Donderdag, 27 September ’n ope dag gehou waarheen die gemeenskap genooi was om sake van belang te bespreek.
-
Learners think outside the box
CREATIVE, innovative thinking was encouraged among the youth of the Dr. Beyers Naude Local Municipality area recently during an open innovation challenge.
-
McGregor excited for Hansa Fish Challenge
SEVEN-TIME Hansa Fish River Canoe Marathon champion, Hank McGregor, has a plan to make up for his lack of K1 river racing time, and the veteran says he is race fit and raring to go at this year’s edition of…
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







