Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
As peper nie meer die duurste is nie…
EK sit nou anderdag my lesbeurt en afwag by die jaarlikse lenteskool vir matrikulante. Deur my oop klaskamervenster luister ek na die vrolike gekwetter van voëls buite. Sommiges roep, ander fluit en dan is daar ook dié wat net in…
-
Cradock akteurs terug in die skoolbanke
CRADOCK se junior akteurs is terug in die skoolbanke en hulle is nou geweldig in die kollig nadat die eerste episode van die reeks Spoorloos verlede week op televisie uitgesaai is.
-
Only two weeks left to enter our Miss Matric Dance competition
THE Mid-Karoo Express Miss Matric Dance competition is looking to crown a Miss Matric Dance for 2018.
-
Huis Karee-inwoners blom ook
HUIS Karee, die huis vir bejaardes op Middelburg, blom nou saam met die lentebloeisels.
-
Kaapse boerperd tragedie
EK het met groot belangstelling die Kaapse Boerperd treurmare gevolg wat nou nie meer op Cradock sal skou nie.
-
Cradock Landbougenootskap vier 156 jaar
DIE Cradock Landbougenootskap, een van die oudstes in die land en, sover bekend die enigste wat deur twee wêreldoorloë en die depressie ononderbroke voortgegaan het, is vanjaar 156 jaar oud.
-
Hannon betower Mid-Karoo Express lesers met sy kwassies, botteltjies en buisies
MET sy skoonheid wat uit botteltjies en buisies kom, het Hannon die gaste by Mid-Karoo Express se koffie-oggend wat Saterdag by The Palms in Cradock gehou is, betower.
-
Pretstappe gehou vir kankerbewustheid
MIDDELBURG se Springbok rugbyspeler Lorinda Brown het verskeie planne vir Middelburg se gemeenskap vir die komende naweek.
-
Seun (13) verdrink by Gill-swembad
DIE kranige jong rugbyspeler, Leonardo Miggels (13) wat onlangs in die Gill-swembad op Somerset-Oos verdrink het, is op Saterdag, 13 Oktober, uit die VG Kerk in Pauletstraat, Somerset-Oos begrawe.
-
Middelburg Vorsters hou familiefees
OP Middelburg is die van “Vorster” alombekend en loop daar ’n ryke geskiedenis oor hierdie familie in die dorp en omgewing.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.






