Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Inwoners woedend oor gebrek aan krag en water
HUMEURE het die afgelope tien dae hoog geloop oor ’n gebrek aan krag- en watervoorsiening in die hoërliggende dele van Cradock.
-
Inwoners ontvang titelaktes
NAGENOEG 70 inwoners van Aberdeen het op Vrydag, 16 November die wettige titelaktes van hul eiendomme ontvang.
-
-
Kleuter (5) op Fort Beaufort deur kragboks beseer
’n VYFJARIGE kleuter het verlede Maandag erge brandwonde aan haar kop en regterarm opgedoen nadat sy deur ’n elektriese lading van ’n munisipale kragboks in die Newtown-woonbuurt geskok is.
-
Vino’s hou Kersmark en liedjies by kerslig
CRADOCKERS kan hulle gereed maak vir ’n groot kermis by Vino’s op die gholfbaan wat afgesluit gaan word met Kersliedere by kerslig.
-
New restaurant shares delicious lamb recipe
THE Coldstream Restaurant in Graaff-Reinet officially opened this week Monday.
-
-
Toyota skenk vullisdromme aan Marlow
STATUS Toyota Cradock, wat vroeër vanjaar onder nuwe bestuur gekom het, wil graag betrokke raak by die gemeenskap.
-
’n Lekker rondkrap, snuffelwinkel
KLEURVOLLER as al die vrolike voorraad by In die Hartjie-geskenkwinkel sal jy nie sommer elders in Middelburg en omgewing kry nie.
-
Bobotie uit Annelise Swart se ‘Kos sonder Grense’
ANNELISE Swart het onlangs ’n ope-dag gehou waar mense van die resepte in haar nuwe kookboek kon kom proe.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.





