Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
Krabbel en Klouter skenk aan DBV
50 van Krabbel en Klouter se kleuters het by gedra tot die insameling van honde en kat kos vir Cradock se DBV. Ons tema was troeteldiere en ons het die insamelings projek gedoen om die kleuters bewus te maak van…
-
-
-
DIARY/DAGBOEK
) religiousNG Kerk Somerset-Oos: Sal nagmaal op Sondag, 10 Maart hou. Ds. Hanneke Janse van Vuren sal ook haar afskeidspreek lewer voordat sy na die Kerk van Skotland vertrek. Die jaarlikse #imagine vir 13- tot 18-jariges sal vanaf 29 tot…
-
RESEP: Gerda se poeding
Anita Wiid van Somerset-Oos sê sy is nie juis ’n vrou vir die kospotte nie, maar weens haar man Nick, twee kinders en vyf kleinkinders se voorliefde vir poeding moes sy net eenvoudig ’n plan maak.
-
STOEPSTORIE: Die moets en moenies vir sleutelbordsoldate
DIS 23:30 en ek is sekondes weg van daai magiese oomblik wanneer Klaas Vakie mens na droomland wegvoer.
-
Vanessa Goosen bring ‘Felicity’ van 7de Laan na Cradock
Die bekende motiveringspreker, Vanessa Goosen, het die afgelope naweek ’n gala-geleentheid in Michausdal se Sonskynsaal aangebied.
-
Lions return to rule Camdeboo
Samara Private Game Reserve successfully released a founder pride of lions recently, restoring a species that once roamed the Great Karoo more than 180 years ago, as part of a pioneering project to return the Karoo to the state of…
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.




