Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
Skuiling sê dankie
VUKUSEBENZE-skuiling het sowat dertien jaar gelede sy deure geopen. Dit was die breinkind van wyle Gus Botha. Maar eers is die projek as ’n sopkombuis bestuur waar daar op drie dae per week sop bedien is aan “straatkinders” en later…
-
Graaff-Reinet se waterkwessies vererger
WATER- en elektrisiteitsprobleme in Graaff-Reinet het mekaar die afgelope week steeds afgewissel.
-
ACVV Cradock beplan plek van veiligheid
DIE ACVV Cradock het ’n projek geloods om die groot behoefte aan pleegsorg- dienste vir kinders wat ouers as 12 jaar is te lewer.
-
Tonne energie verbrand tydens 7’s-pretdag
DONDERDAG, 28 Februarie het luide musiek, kindergille en skeidsregterfluitjies oor die terrein van die Primêre Skool Karel Theron in Middelburg weergalm.
-
Pienk Bome vir Pauline ploeg terug in Somerset-Oos
PIENK Bome vir Pauline beplan om 2019 ’n jaar van teruggee te maak om aan die inwoners van Somerset-Oos dankie te sê vir al die jare van ondersteuning vir hierdie verdienstelike saak.
-
-
Drama tref CHS
DIE Hoërskool Cradock se kykNET nasionale toneelspel-kompetisie deelnemers het onlangs, saam met die Hoërskool Middelburg, die skool se naam in PE by die Hoërskool Framesby hoog gehou.
-
Polisie slaan toe op dwelmhandel in Karoo
’n GESAMENTLIKE optrede deur polisie van Adelaide, Bedford en Cradock verlede Donderdag het tot die inhegtenisneming van twee dwelmhandelaars in die gebied gelei.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.




